Thunberg, Carl Peter [boodskap #124164] |
Mon, 14 January 2019 19:29 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Carl Peter Thunberg was 'n Sweedse plantkundige en reisiger, aan die Kaap. In 1743 gebore. Van 1770 tot 1776 het hy in Europa, Afrika en in die Ooste gaan reis, en bly lank aan die Kaap. Sy Reise het in Latyn verskyn, maar is in 1795 in Engels vertaal. Hy het oor die flora van die Kaap en van Japan geskryf. In 1828 oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|