Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Temboeland is 'n deel van die voormalige Transkei in die Oos-Kaap. Die belangrikste plekke is Umtata, Mqaduli, Engcobo en Emjanyana. Dit moet onderskei word van Emigrante-Temboeland.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.