Tarkastad [boodskap #124130] |
Sun, 13 January 2019 17:18 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tarkastad is 'n dorp in Oos-Kaapland, in 1874 gestig. Die naam is afgelei van ’n Khoikhoi-woord wat ‘Die Rivier van Vroue’ beteken. Die Tarkarivier vloei naby verby. Hoofsaaklik 'n wolproduserende sentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,364 (739 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|