Tampan [boodskap #124126] |
Sun, 13 January 2019 16:57 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Tampan (ook sandtampan; Ornithodoros savignyi) is ’n insek wat verwant is aan die bosluis en dikwels in hoenderhokke aangetref word. Dit is 'n ektoparasiet op mense, hul vee en wilde diere, insluitend voëls en vlermuise. Kan vir lank sonder voeding oorleef en die grootste deel van sy lewe in sand ingrawe, tot dat 'n gasheer verbykom. Dit is moeilik om uit te roei.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|