Sysie [boodskap #124109] |
Sun, 13 January 2019 14:43 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Sysie (Fringillidae) is 'n klein sangvoël algemeen oor die meeste dele van Suid-Afrika. Dit behoort aan die vink-familie waarvan al die lede stewige, kort bekke het en mooi sing. Een van die beste sangers is die swartkeelsysie van die droë dele noord van die Oranjerivier. Klein geel romp en swart plooikraag, maar in die algemeen lyk dit grysgroen met spikkels op die vlerke soos die meeste saadvreters.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|