Sydney-on-Vaal [boodskap #124105] |
Sun, 13 January 2019 14:38 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sydney-on-Vaal is 'n dorp naby Barkly-Wes, Kaapland. Vernoem na Sydney Mendelssohn, die beroemde boekversamelaar en diamantpionier, wat ’n merkwaardige openbare biblioteek daar opgehou het. Spoeldiamantsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 130 (90 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|