Swakoprivier [boodskap #124083] |
So, 13 Januarie 2019 13:09 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Swakoprivier is 'n rivier is Namibiƫ (Suidwes-Afrika) van 250 myl lank. Vloei die see naby Swakopmund binne. Ontspring oos van Damarahoogland in die distrik Waterberg. (Moenie verwar met Waterberg, Transvaal nie). Vloei baie ongereeld, maar water kan verkry word deur in die rivierbedding te grawe.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|