Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sutherland is 'n dorp in die Karoo. In 1855 gestig en vernoem na eerw. Henry Sutherland. Bekend vir sy koue winterklimaat en vir sy wolproduksie. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,809 (681 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.