Seinkorps [boodskap #124050] |
Sun, 13 January 2019 09:12 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Seinkorps is 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid wat op 1 November 1923 gestig is met afdelings in Kaapstad, Durban, Johannesburg, Pretoria, Bloemfontein, Port Elizabeth en Oos-Londen. Dit het tydens die Tweede Wêreldoorlog by verskeie stasies in die Suid-Afrikaanse Lugmag gedien, ook om die kus van die Unie en by Kaïro.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|