Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Monitor op die Web
Monitor op die Web [boodskap #9731] Vr, 06 Junie 1997 00:00
Mohammed[2]  is tans af-lyn  Mohammed[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Die nuusaktualiteitsprogramme Monitor en Spektrum (wat op Radiosondergrense
uitgesaai word) het nou hulle eie webbladsy. Vind uit wat gaan aan agter die
skerms, en lewer kommentaar. Die webbladsy is by die SAUK se webadres:
http://sabc.co.za/monitor.

Hendrik Martin
Vorige onderwerp: SABC en tale
Volgende onderwerp: Hulp met 1970's film
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:28:33 MGT 2024