Stellenbosse Distriksbank [boodskap #123981] |
Sat, 12 January 2019 19:19 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Stellenbosse Distriksbank was die laaste oorblywende instelling van die talle plaaslike banke in Suid-Afrika. In September 1882 gestig met ‘n kapitaal van 15 000 pond. Het in sy beginjare met aansienlik baie probleme te kampe gehad en het in 1889 selfs sy deure ’n tyd lank gesluit. Dit het herstel en was later dit ’n florerende onderneming wat ’n groot deel van Stellenbosch se sake hanteer het. In die 1970's amalgameer dit met Boland Bank, en alhoewel die Distriksbank nog ‘n paar jaar daarna sy naam en identiteit behou het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|