Steinkopf [boodskap #123977] |
Sat, 12 January 2019 16:44 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Steinkopf is 'n dorp in Namakwaland. Vroeg in die 19de eeu deur die Londense Sendinggenootskap onder die naam Kookfontein gestig. In 1842 is ’n nuwe naam aan dié plek gegee toe dit ’n Duitse Lutherse sendingstasie onder dr. Steinkopf geword het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|