Spesiale Diens-Bataljon [boodskap #123936] |
Sa, 12 Januarie 2019 10:38 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Spesiale Diens-Bataljon (afgekort S.D.B.) was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid vir mans tussen 17 en 22 wat op 1 Mei 1933 gestig is. Hoofkwartier op Robertshoogte met afdelings in Durban en Kaapstad. Dit is in die lewe geroep om hulp te verleen aan arm en fisies gestremde seuns. Nou deel van die Staande Mag.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|