Sperrgebiet [boodskap #123934] |
Sat, 12 January 2019 10:36 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Sperrgebiet (‘Verbode Gebied’ in Duits) is 'n streek in Namibië (Suidwes-Afrika), hoofsaaklik langs die kus, waardeur toegang sonder spesiale toestemming verbode is as gevolg van sy diamantrykdom. Die Sperrgebiet is gedurende die Duitse bewind gestig en is daarna deur die Suid-Afrikaanse Regering in stand gehou, voordat dit aan die Namibiese regering oorgedra is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|