Somerset-Oos [boodskap #123895] |
Sa, 12 Januarie 2019 07:51 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Somerset-Oos is 'n dorp in Oos-Kaapland; gestig in 1825 en vernoem na goewerneur lord Charles Somerset. Dit was herhaaldelik die toneel van Grensoorloë, maar is vandag hoofsaaklik bekend as ’n wol- en boerderysentrum, asook die beroemde skool, die Gill-kollege. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 9,779 (2,314 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|