Solf, Dr. Wilhelm [boodskap #123888] |
Sat, 12 January 2019 07:41 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dr. Wilhelm Solf was 'n Duitse staatsman en koloniale deskundige. Op 5 Oktober 1862 in Berlyn gebore. Hy word in 1911 Minister van Kolonies van die Duitse ryk en het groot invloed uitgeoefen op die vooruitgang van Namibiƫ (Suidwes-Afrika) en Duits-Oos-Afrika. Hy het die amp beklee tot die Vrede van Versailles in 1919. Die volgende jaar is hy aangestel as ambassadeur in Tokio. Oorlede in 1926.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|