Groetjes [boodskap #9673] |
Mon, 02 June 1997 00:00 |
wh
Boodskappe: 1 Geregistreer: June 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo Afrikaners,
ek is een Duitse student, maar soos julle sien kan ek nie echt spreek
Afrikaans nie. Ek spreek Nederlands en vind Afrikaans baie interessant.
Miskien kan ek nog leer die taal...
Daag,
Wolfgang Hiepen
schwa...@compuserve.com
|
|
|
Re: Groetjes [boodskap #9690 is 'n antwoord op boodskap #9673] |
Tue, 03 June 1997 00:00 |
Joubert Nel
Boodskappe: 3 Geregistreer: June 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hello Wolfgang!
Wel, welkom by hierdie Nuusgroep... Ek hoop jy geniet dit hier.
Ek neem die vrymoedigheid (liberty) om so 'n paar goedjies in jou boodskap
uit te wys om jou te help of Afrikaans meer korrek te praat/skryf.
wh wrote in article
...
> Hallo Afrikaners,
>
> ek is een Duitse student, maar soos julle sien kan ek nie echt spreek
1) �een� is Nederlands, die Afrikaans is �'n�.
2) �echt� moet lees �eg�.
3) �spreek� is Afrikaans, maar dis baie formeel. Gebruik liewers �praat�.
3) Die hele sin sal dan wees: �Ek is 'n Duitse student, maar soos julle kan
sien kan ek nie vlot Afrikaans praat nie.�
4) Let op (uit 3 hierbo):
(i) vlot = fluent
(ii) praat = speak
> Afrikaans nie. Ek spreek Nederlands en vind Afrikaans baie interessant.
> Miskien kan ek nog leer die taal...
Hierdie sin sal eerder wees: "Miskien kan ek nog die taal leer..."
>
> Daag,
Dag,
Joubert Nel
(Ek moet nogal sê, jy vorder baie goed!)
> Wolfgang Hiepen
> schwa...@compuserve.com
>
|
|
|
Re: Groetjes [boodskap #9691 is 'n antwoord op boodskap #9673] |
Tue, 03 June 1997 00:00 |
tie...@nospam.com
Boodskappe: 16 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
wh wrote in article
...
> Hallo Afrikaners,
>
> ek is een Duitse student, maar soos julle sien kan ek nie echt spreek
> Afrikaans nie. Ek spreek Nederlands en vind Afrikaans baie interessant.
> Miskien kan ek nog leer die taal...
>
> Daag,
> Wolfgang Hiepen
> schwa...@compuserve.com
>
Hallo Wolfgang
Welkom by hierdie nuusgroep.
Julie
http://home.sprynet.com/sprynet/gotravel
For replies, edit email
Needed for unwanted mail
|
|
|
Re: Groetjes [boodskap #9692 is 'n antwoord op boodskap #9673] |
Tue, 03 June 1997 00:00 |
vira
Boodskappe: 182 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Herzlich Willkommen, Wolfgang!
Es ist sehr sch�n von eimen Mensch zu hêren der sich bem�ht was neues zu
lernen, und der versucht aufzubauen eher als abzubrechen und zu vertrampeln.
Von solchen gibt es leider genug! Die Leute auf dieser Gruppe sind sehr
hilfsbereit, und freuen sich wenn jemand zumindest versucht Afrikaans zu
schreiben, und nicht einfach immer auf English loszieht.
Geluk met die aanleer van Afrikaans! Skryf gerus weer.
Groete,
Elvira.
|
|
|