Slegtkamp, Kaptein Henri Frederick [boodskap #123850] |
Fri, 11 January 2019 19:29 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kaptein Henri Frederick Slegtkamp was 'n Boere guerillavegter. In 1873 in Holland gebore en kom as jong man na Suid-Afrika. Hy onderskei homself in die oorloë teen die naturelle en in die Tweede Vryheidsoorlog, veral saam met kaptein ‘Jack’ Hindon by Spioenkop. Hy sluit sy laaste jare op Middelburg, Transvaal, en is op 2 Februarie 1951 oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|