Inligting Boodskappe: 4589 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Slangsteen is 'n beweerde raat teen slangbyt. Dit bestaan uit ’n ovaalvormige stukkie been wat aan die kante gebrand is, en word glo op die wond gevryf. Beskik medies gesproke oor geen geneeskrag nie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.