Slanggifserum [boodskap #123842] |
Vr, 11 Januarie 2019 19:01 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Slanggifserum is onder leiding van wyle F.W. FitzSimons by die Port Elizabethse museum ontwikkel waar dit byna ’n halfeeu lank bemark is. Dit word ook onder beskerming van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsinstituut in Johannesburg vervaardig.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|