Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Skokiaan is drank wat deur Bantoes, veral aan die Rand, gebrou word. Die basis is gewoonlik suurdeeg wat toegelaat word om te gis, maar bykomende bestanddele, onder meer karbied, word soms bygevoeg om dit meer ‘skop’ te gee.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.