Skaapstekers, Sandslange en Grasslange [boodskap #123822] |
Fri, 11 January 2019 17:12 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Skaapstekers, Sandslange en Grasslange (Colubridae) is tipiese slange met agterslagtande, d.i. hulle het sekere hol of gerifde agtertande waardeur gif vloei. Nie een van hulle is besonder giftig nie. Hulle word algemeen in die meeste soorte veld aangetref en in skaapkrale waar daar akkedisse, kewers, ens. is. Baie soorte het strepe of kolle en sommige sandslange is in ’n sekere mate skraal. Sien Slange.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|