Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sishen is 'n mynsentrum naby Kuruman in die noorde van Kaapland. ’n Groot bron vir ystererts vir Yskor. Dit is per spoor verbind met die hooflyn by Kimberley.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.