Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sinoia
Sinoia [boodskap #123811] Vr, 11 Januarie 2019 07:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sinoia is 'n dorp in Zimbabwe (Rhodesië). Hoofsaaklik 'n tabak- en goudmynsentrum. Bekend vir die nabygeleë Sinoia-grotte met ’n diep blou poel waarvan die watervlak nooit wissel nie. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,000 (600 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sinnaberiet
Volgende onderwerp: Sipolilo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 08:57:43 MGT 2024