Selukwe [boodskap #123768] |
Do, 10 Januarie 2019 19:18 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Selukwe is 'n dorp in die suide van Zimbabwe (Rhodesië). In 1904 gestig op die Selukwegoudveld waarmee in die jare 1890 begin is. Dit is hoofsaaklik ’n administratiewe sentrum met ’n belangrike chroombedryf. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,500 (500 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|