Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Sekretarisvoël (Sagittarius serpentarius) is een van die bekendste en kenmerkendste voëls van Suid-Afrika. Die voël is in baie opsigte verwant aan arende, en is bekend vir sy vermoë om slange dood te maak. Hulle is die algemeenste in Suidwes-Kaapland, maar kom in alle dele voor waar daar oop landskap is. Hulle is so genoem vanweë die vere op sy kop wat mens laat dink aan 'n klerk met 'n pen agter die oor. Sien Voëls.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.