Sekelvis, Konsertinavis [boodskap #123762] |
Do, 10 Januarie 2019 14:40 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sekelvis, Konsertinavis (Drepane punctata) is 'n straalvinnige vis. By Natal en in die Indo-Stille Oseaan, asook aan die Weskus van Afrika so ver suid as Angola, aangetref. Ongeveer 40 cm (15 duim) lank en amper so breed. Silwerig, met goue skynsel en swart strepe of kolle veronderstel om soos die register van ’n konsertina se toetsbord te lyk.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|