Segal, Abraham (Abe) [boodskap #123759] |
Do, 10 Januarie 2019 14:33 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Abraham (Abe) Segal was 'n Suid-Afrikaanse tenniskampioen. Op 23 Oktober 1930 in Johannesburg gebore en ontvang sy opleiding aan die Johannesburgse Handelskool. Lê hom eers in 1947 ernstig op tennis toe en kom in 1955 die eerste keer in die Suid-Afrikaanse Davisbekerspan.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|