Scottburgh [boodskap #123738] |
Wo, 09 Januarie 2019 18:28 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Scottburgh is 'n vakansie-oord aan die Natalse Suidkus, 38 myl van Durban af. Vernoem na luitenant-goewerneur John Scott. Het in die 20ste eeu gewild geword. Bekend vir sy pragtige gholfbaan. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,708 (947 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|