Scott, Sir John [boodskap #123737] |
Wo, 09 Januarie 2019 17:09 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sir John Scott was Luitenant-goewerneur van Natal van 1856 tot 1864. In 1814 gebore. Tydens sy dienstermyn is die eerste Indiƫrarbeiders die land in gebring en die eerste spoorlyn gebou. Nadat hy oor baie sake met die koloniste gebots het, is hy as Goewerneur na Brits Guiana verplaas. Op 29 Julie 1898 in Chislehurst, Kent, oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|