Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sawmills
Sawmills [boodskap #123711] Wed, 09 January 2019 06:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sawmills is 'n dorp 57 myl benoorde Bulawayo in Zimbabwe (Rhodesiƫ). Dit is die sentrum van die kiaatbedryf in die Gwaaibos.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Saulspoort
Volgende onderwerp: Scandrett, Mev. Charlotte Louise
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 03:00:40 UTC 2024