| Saulspoort [boodskap #123710] |
Wo., 09 Januarie 2019 06:40 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Saulspoort is 'n dorp in Transvaal. Vernoem na die naturellehoofman, Tsheole; die woord is verdraai tot die benaming Saul. Setel van die opperhoof van die Bakhatlastam, naby Pilansberg, op grond wat aan president Kryger behoort het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
|