Sauer, Paul Oliver [boodskap #123709] |
Wed, 09 January 2019 06:38 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Paul Oliver Sauer was 'n Suid-Afrikaanse Minister. In 1898 op Wynberg as seun van J.W. Sauer gebore. Hy sluit aan by die Nasionale Party en in 1929 word hy Parlementslid. In dr. D.F. Malan se Kabinet word hy in 1948 Minister van Vervoer en word later Minister van Lande en Waterwese. Tree in 1963 af. Op 11 Januarie 1976 in Stellenbosch oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|