Sanipas [boodskap #123700] |
Di, 08 Januarie 2019 18:57 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sanipas is 'n bergpas in die Drakensberge tussen Natal en Lesotho; 2,876 meter (9,436 voet) hoog naby Himeville voordat dit Mokhotlong bereik. Dit is die enigste toegangspad met Lesotho se oostekant. 'n Jeep-vervoerdiens is vanweë sy steil hellings ingestel.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|