Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sambal is 'n ou Kaaps-Maleise soort kruie gemaak van groente, insluitend komkommers en uie wat fyn gekerf is, waarby kwepers, speserye, asyn en ander geursel gevoeg word. Dit word gebruik as smaakmiddel by vleis.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.