Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ruggens is heuwels in golwende landskap wat dig teen mekaar lê. Dit kom in verskeie dele van Kaapland, insluitend Caledon en Bredasdorp, voor. Dit is gewoonlik vrugbaar.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.