Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Rosendal is 'n dorp in die Oranje-Vrystaat. In 1911 in die Wittebergreeks naby Basoetoland gestig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 900 (400 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.