Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Rooibekvink is 'n voël verwant aan die wewer. Hele kop is karmosynrooi. Hulle is ’n groot pes onder graan in die Oranje-Vrystaat, Transvaal, Zimbabwe (Rhodesië) en Oos- en Wes-Afrika. Sien Voëls.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.