Robbins [boodskap #123585] |
Sun, 06 January 2019 11:49 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Robbins (familie Ploceidae) is klein familie van wewervoëls wat baie in Suid-Afrika aangetref word, veral in Oos-Kaapland Natal en Transvaal. Albei geslagte lyk eenders en is helderkleurig. Hulle bou hulle neste soms op die grond en soms in bome. Dit hang nie en groepe soos dié van ander wewers nie. Ander soorte sluit in die rooibekkie, die blousysie, rooiassie, swie, koningblousysie en ander.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|