Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Riverton is 'n dorpie aan die Vaalrivier, en terrein van die pompstasie vir die Kimberleyse waterwerke. Gewilde naweekoord. Vroeër is daar naby na diamante gedelf.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.