Rietrot [boodskap #123566] |
Sa, 05 Januarie 2019 20:31 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Rietrot (Thryonomys swinderenianus) is 'n nagtelike knaagdier aangetref in Natal en Oos-Transvaal. Leef van plante-voedsel en rig groot verwoesting aan in gesaaides, veral suikerriet. Omtrent 18 duim lank, geensins ’n rot nie. Belangrikste vyande is luislange.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|