Riebeeck-Oos [boodskap #123561] |
Sat, 05 January 2019 20:24 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Riebeeck-Oos is 'n dorp in Oos-Kaapland. In 1840 gestig en in 1846 tydens die Grensoorloë tydelik ontruim. Die Voortrekkerleier, Pieter Retief, het daar naby by Mooimeisjesfontein gewoon. Onder sy huidige eiendomsbewys is Riebeeck-Oos, soos Vishoek, ‘droog’. Hoofsaaklik 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 900 (400 blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|