Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rhodes
Rhodes [boodskap #123540] |
Sat, 05 January 2019 12:20 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rhodes is 'n dorp in Noord-Kaapland aan die voetheuwels van die Drakensberge naby Barkly-Oos. Na Cecil John Rhodes vernoem. Bekend vir sy koue klimaat. Hoofsaaklik 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 450 (150 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Thu Jan 09 13:04:44 UTC 2025
|