Residentia [boodskap #123538] |
Sat, 05 January 2019 12:17 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Residentia is 'n dorpsgebied naby Vereeniging, Transvaal, in 1904 onder die naam Evaton uitgelê. In 1962 is dit tot die huidige naam herdoop en ’n groot aantal Bantoes is van krotbuurtes verwyder en hervestig. Destydse bevolking 2,420 (2,000 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|