Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Renosterbos (Elytropappus rhinocerotis Less) is digte bos, gewoonlik 2 tot 3 voet hoog; onkruid op braak graanlande. Dwarsdeur suidelike helfte van Kaapland aangetref. Sien Grasse.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.