Rekwesplaas [boodskap #123524] |
Sat, 05 January 2019 10:30 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rekwesplaas is 'n vroeëre eiendomsreg in die Oranje-Vrystaat en die Suid-Afrikaanse Republiek waarvolgens enige gekwalifiseerde burger toegelaat is om ’n versoek aan die naaste veldkomet te rig vir die toekenning van ’n stuk grond. Sodra hierdie aansoek goedgekeur en aanvaar is, was die applikant geregtig op ’n gebied van 3,000 morge (nagenoeg 6,300 acres). 'n Aansienlike aantal van hierdie rekwesplase bestaan vandag nog.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|