Rehoboth [boodskap #123516] |
Sat, 05 January 2019 09:08 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rehoboth is 'n dorp in Namibië (Suidwes-Afrika). In 1845 deur die Rynse Sending as ’n sendingpos gestig en vernoem na ’n plek wat in die Bybel voorkom. Hoofsaaklik bekend vanweë sy verbintenis met die Rehoboth-Basters, ’n Kleurlingstam wat daar naby in hulle eie reservaat woon en wat hulle eie ‘Volksraad’ het. Die Volksraad besit sekere magte van selfregering. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,954 (99 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|