Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Rawsonville is 'n dorp naby Worcester in Wes-Kaapland. Vernoem na Rawson W. Rawson, Koloniale Sekretaris. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,040 (497 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.