Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ramoutsa is 'n dorp in Botswana (Betsjoeanaland) wat deur die Pioneer Column as basis gebruik is voordat dit in 1890 na Masjonaland verskuif het. Hoofkwartier van die Bameletestam. Nou 'n handelsentrum. Sien ook Macloutsie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.