Queensburgh [boodskap #123456] |
Fri, 04 January 2019 18:39 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Queensburgh is 'n Natalse munisipaliteit wat aan Durban grens en in 1924 gestig is. Dit sluit die volgende in: Northdene, Malvern, Cavendish, Escombe en Moseley. Destydse bevolking : 17,133 (9,000 Blankes, 4,300 Indiërs en 3,000 Bantoes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|